NEE vir gedwonge inspuitings teen covid!
Faan Visser Polokwane 0

NEE vir gedwonge inspuitings teen covid!

296 people have signed this petition. Add your name now!
Faan Visser Polokwane 0 Comments
296 people have signed. Add your voice!
30%
Maxine K. signed just now
Adam B. signed just now

NEE vir gedwonge inspuitings teen Covid-19!

Mnr Joe Phaahla: Minister van Gesondheid

Elke mens het die reg om self te besluit of hy/sy met ʼn middel wat tans nog in ʼn eksperimentele/ toetsfase is, ingespuit wil word of nie. Die grondwet beskerm daardie reg in Hfst 2.12.2(c). Volgens verskeie nuusberigte het mnr Joe Phaahhla, nuwe minister van Gesondheid gesê dat hulle in gesprek is met regsadviseurs om te bepaal of die regering inspuitings teen covid-19 verpligtend vir alle burgers kan maak. Dit druis in teen die bedoeling van die grondwet soos hierbo na verwys.

Ons wys ook op die volgende nuusberig op sanews.gov.za: op 29 Julie 2021 "Acting Health Minister, Mmamoloko Kubayi, has reiterated that getting the COVID-19 vaccination is not mandatory in South Africa. “We have been very clear and the President has been very clear that we should never force people [to vaccinate]. It’s voluntary,” she said on Thursday in an interview with broadcaster, eNCA on the sidelines of a visit to the Gallagher Estate vaccination site."

Op 1 Februarie 2021 het mnr Cyril Ramaphosa volgens sowetanlive die absolute versekering gegee: “Nobody will be forced to take this vaccine. Nobody will be forbidden from travelling, from enrolling at school, or from taking part in any public activity if they have not been vaccinated. Nobody will be given this vaccine against their will, nor will the vaccine be administered in secret.”

Ons as ondertekenaars van die petisie wil ʼn beroep op u doen om nie net die grondwet te respekteer nie, maar ook die versekering van die Staatspresident en die waarnemende minister van Gesondheid te handhaaf. Ons wil u in kennis stel dat ons alle wetlike middele tot ons beskikking sal gebruik en alles in ons vermoë sal doen - en as dit sekere offers vra, dit sal offer - om hierdie vryheid van keuse uit te oefen.

Share for Success

Comment

296

Signatures